My Lai-menseslagting

Hoofsaaklik dooie vroue en kinders op 'n pad in My Lai. Foto geneem deur die fotograaf van die Amerikaanse leër, Ronald L. Haeberle op 16 Maart 1968 na afloop van die slagting.

Die Mỹ Lai-menseslagting, ook bekend as die Sơn Mỹ-menseslagting het op 16 Maart 1968 in die dorpie van My Lai naby die dorp Song My tydens die Viëtnamese oorlog plaasgevind. Tydens die slagting is honderde ongewapende burgerlikes (meestal ou mans, vroue, kinders, en babatjies) deur soldate van die VSA dood gemaak. Dit het steun vir die oorlog in die VSA verminder.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search